Protestantse Kerk in Nederland
Protestantse Gemeente Leidschendam
 
 
Liewe almal Liewe almal

Altyd so goed om van julle te hoor. Ons wil net uit die diepte van ons harte vir julle almal so bedank vir wat julle al vir Gentlecare gedoen het in die jaar van 2012. Sonder al julle gebede en donasies sou ons nie kon doen wat ons die jaar gedoen het nie. Ons het 'n baie besige jaar gehad; baie dinge het gekom en gegaan; baie hartseer en tog ook baie vreugde.

Daar is so baie om te vertel en baie fotos om te wys. Ek sal in die nuwe jaar fotos aanstuur van die laaste paar maande by Gentlecare. Ons hou ons kers ete nou die 20ste vir die pasiente. Dan stuur ek weer fotos om te wys hoe geniet hulle dit.

Ons kan nie dankie genoeg se die die wonderlike mense by julle wat se harte so groot is vir ons hier in Britstown nie.
Ons stuur vir almal 'n baie groot drukkie van liefde.

Ons beddens bly vol.  as die een leeg gaan staan die volgende een om in te kom. Ons wens so dat elke dorp so 'n plek kan he. As die Here ons lewe spaar dan wil ons in die nuwe jaar 'n saal oopmaak waar ons die nie te siek mense kan instoot nie.

Ons het 'n baie groot probleem met die bejaardes wat net 'n klein pensioen kry van 1200 Rand per maand, en dus nie in 'n ouethuis kan kom nie. Die bejaardes het soms nie kinders om na hulle te kyk nie.  Dan word hulle so op hul eie lot oorgelaat.

Ons het twee bejaardes in gekry wat in 'n vreeslike toestand van van ondervoeding gele het. Hulle is so swak dat ons nie weet of hul die krag sal kry om weer te kan loop nie.

Ons harte is dankbaar vir julle en dit is vir ons so n voorreg om nog te kan doen wat die Here wil he ons moet doen.

Ons wens vir julle is 'n wonderlike en geseende Kersfees, met net die mooiste vir die nuwe jaar. Mag al julle drome waar word.

Ek stuur weer later al die nuwe fotos aan, dra ons groete oor al die die wat so mildelik gegee het vir Gentlecare.

Baie liefde en seen vir julle

Ivonne en Tommie Gentle
 

terug
 
 
 

Inloggen


 

Digitaal ochtendgebed
datum en tijdstip 07-06-2020 om 11.00 uur
Kijk mee via Zoom of luister mee via de kerkomroep. Lees verder voor de informatie over Zoom.meer details

 
Geen kerkelijke activiteiten in onze gebouwen
Vanwege het coronavirus zijn er tot 1 juni geen kerkelijke activiteiten in onze drie kerkgebouwen. Ook excursies worden uitgesteld. Daarom is de kerkagenda momenteel niet op de site te lezen.

 
 
Helpdesk voor digitale vragen!

In deze bijzondere tijden, waarin we niet meer fysiek bij elkaar komen, worden we nog afhankelijker van telefoon, computer, tablet en programma's en apps als zoom.Vaak gaat het goed maar soms loop je vast. Daarom openen we deze helpdesk. Gewoon om u even op gang te helpen.
In principe doen we dat via mail of telefoon. Als er toch ondersteuning ter plaatse nodig is gaan we een oplossing zoeken die rekening houdt met alle hygiëne regels van het RIVM en zullen we waar mogelijk mensen inschakelen die toch al bij u op bezoek komen.
Ook komen de oplossingen voor de meest voorkomende vragen op de website zodat u ook zelf een oplossing kunt vinden.

Bereikbaarheid en openingstijden

Telefoon 06-53 505 509
Mail helpdesk@pgleidschendam.nl
tot 11 mei 2020 dagelijks 09:00-20:00 uur
vanaf 11 mei 2020 maandag t/m vrijdag 18:00-20:00 uur
zaterdag 12:00-20:00 uur
zondag 13:00-20:00 uur

 
 
Webmaster

Suggesties voor de website?
Laat het de webmaster weten via dit formulier.
 
Enquête Protestantse wijkgemeente in Leidschenveen
Wij willen graag van u horen hoe u over de kerk in onze wijk Leidschenveen denkt.
Wat doen we goed, wat doen we niet goed en wat mist u.
Het kost u maar een paar minuutjes.
Start de enquête hier

 
 
Vacaturebank Leidschenveen



Vanuit de werkgroep 'Kerkzijn in Leidschenveen' is de vacaturebank gestart.
Lees hier de openstaande vacatures en reageer.
 
Prikbord

Lees het 'prikbord'; een ruimte beschikbaar voor 'kerk-gerelateerde' affiches / mededelingen, net zoals het prikbord in de diverse gebouwen.
 
Privacyverklaring

PG Leidschendam heeft een privacy verklaring opgesteld. Deze is hier te downloaden.
 
 
Protestantsekerk.net is een samenwerking tussen de dienstenorganisatie van de Protestantse Kerk in Nederland en Human Content Mediaproducties B.V.